Kan Openbaring regtig ook vir ons almal in ons daaglikse lewe krag en koers gee soos die ander boeke van die Bybel? Kan ʼn mens die boek se ingewikkelde simboliek, beeldspraak en visioene regtig verstaan soos dit oorspronklik bedoel was? “ Wie van julle het al Openbaring begin lees of iets probeer lees? Wat het […]

Lees Preekskets

Die sewe kruiswoorde van Jesus

Die laaste sewe uitdrukkings van Jesus Christus aan die kruis soos wat dit opgeneem is in die Evangelies “Toe sê Jesus: “Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie!” Lukas 23:34 2.  “Jesus se antwoord was: “Ek verseker jou, vandag nog sal jy saam met My in die paradys wees.” Lukas 23:43 […]

Lees Preekskets

‘N REGVERDIGE GOD? – Sondag 4

WIE IS VERANTWOORDELIK? SONDAG 4 RUÏNES EN HEROPBOU DIE EERSTE BESWAAR – GOD IS ONBILLIK? 9 Vraag: Doen God die mens dan nie onreg aan as Hy in sy wet van hom eis wat hy tog nie kan doen nie? Antwoord: Nee,(Ef 4: 24) want God het die mens so geskep dat hy dit kon […]

Lees Preekskets

Ellende van Ellende (Sondag 2)

Eerste Deel: Die ellende van die mens (Sondag 2-4) TEKS: Romeine 3:20: “Daarom sal geen mens op grond van wetsdonderhouding deur God vrygespreek word nie; inteendeel, deur die wet leer `n mens wat sonde is.” 1. DIE MOEILIKE KENNIS – ELLENDE VAN ELLENDE 3 Vraag: Waaruit ken jy jou ellende? Antwoord: Uit die wet van […]

Lees Preekskets

Motivering vir `n nuwe jaar

Die tyd tussen Kersfees en Nuwe jaar is ʼn goeie tyd om te reflekteer. Om te reflekteer op die jaar wat verby is, en om die nuwe jaar te bedink. Janua = beteken ʼn venster of ʼn deur wat ʼn persoon in staat stel om al twee kante toe te kan sien. So aan die […]

Lees Preekskets

Herlewing

Vanmore was ek gelei om ʼn boodskap van herlewing te bring, ons tema vir die jaar is om in die voetspore van Jesus te loop, om terug te gaan na die basiese goed toe van ons geloof. Dit is dan vir ons belangrik dat ons weer moet kyk na ons verhouding met God, en wat […]

Lees Preekskets

Die Krag van Woorde

Het jy al gewonder wat is God se plan met Sy mense? Ek praat nie van om God te verheerlik en om Sy boodskap te versprei tot die uithoeke van die aarde nie, of om dissipels te wees nie. Ek praat van die verhouding tussen ons mede mens. God wil hê dat Sy mense mos […]

Lees Preekskets

Klipstapels

Teks: Josua 4:9 “9Josua het ook twaalf klippe in die middel van die Jordaan opmekaar laat stapel, daar waar die priesters wat die ark van die verbond gedra het, gestaan het. Daardie klippe is vandag nog daar”. INLEIDING In moeilike tye vra die volk: Is God nou dat ons Hom nodig het, regtig by ons? […]

Lees Preekskets

Moet nie bang wees nie

Soms word ‘n mens oorweldig deur vrees in jou lewe – vrees vir die onbekende of miskien selfs vrees vir die bekende… Hierdie vrees wat ons beleef bou mure tussen ons en God, en dit laat ons vergeet hoe groot en almagtig Hy is en hoe lief Hy ons eintlik het. Ons verhouding met God […]

Lees Preekskets

Aflosstokkie 1 Kronieke 28:1-21

AFLOSSTOKKIE Lees: 1 Kronieke 28:1-21 INLEIDING • Dawid aan die einde van sy lewe doen terugskouing van sy lewe • Ons moet dit nou doen en koersaanpassings maak • `n Belangrike vraag: Watter nalatenskap (legacy) gaan ek agterlaat? Hoe gaan ek die aflosstokkie aangee vir my kinders en my kerk en gemeenskap en hierdie wêreld? […]

Lees Preekskets