Openbaring van Johannes (Openb. 15 en 16)

In ons avontuur en tog deur Openbaring is daar of net 2 Sondae oor. Kom ons kyk net eers terug na waaroor ons al gesels het. Deur die prediking van die Woord wat die harte van miljoene aangegryp het deur die Heilige Gees het kerke tot stand gekom. Oor en oor gebeur dit tot vandag […]

Lees Preekskets

Vir my en my huis – Ons sal die Here dien

Liewe gemeente ek staan voor julle vanmore met n swaar gemoed in my, my hart is seer. Julle weet die bediening is nie altyd maklik om te hanteer nie en soms self moeilik om sekere dinge te verwerk. Daar is baie dinge in ons lewe wat ons so kan laat voel, en negatief maak, as […]

Lees Preekskets

Openbaring van Johannes (Openb. 13 en 14)

In die vorige hoofstukke het ons gelees van die draak wat Satan is, wat die swanger vrou se kind wil verskeur. Die vrou is die kerk, en die kind wat gebore word is Jesus. Die draak kon egter nie die kind verseker nie omdat God Hom na die hemel geneem het om op Sy troon […]

Lees Preekskets

`n Nuwe verhouding met God se opdragte

Die vierde gebod: Hou die Sabbatdag Heilig. Gemeente ons is besig met die gebooie van God en vandag is ons by die vierde gebod van God: Die dag van die Here. Die boodskap wat ek bring vanmore gaan nie oor die geskiedenis van die Sabbatdag, die instelling van die Sabbat voor die 10 gebooie en […]

Lees Preekskets

Openbaring van Johannes (Openb. 11b en 12)

Openbaring 11b en 12 Inleiding: In die deel van Openbaring waar ons nou inbeweeg gaan oor die oorlog tussen die duiwel en die kerk. Die 2 getuienisse is die misionale kerk van die kerk, in Lukas 10:1 lees ons: “” Daarna het die Here twee en sewentig ander aangewys en hulle twee-twee voor Hom uit […]

Lees Preekskets

Openbaring van Johannes (Openb. 10 en 11a)

Inleiding: Net so `n vinnige terugslag van dit waarmee ons besig was in ons reeks met die boek Openbaring. Ek moet sê die reeks is waarlik `n seëning vir my, ek hoop elkeen van julle wat dit saam met ons loop vind dit ook so `n wonderlike seëning in jou geestelike lewe. Ons het gelees […]

Lees Preekskets

Openbaring van Johannes (Openb. 8 en 9)

Openbaring 8 en 9 In die vorige hoofstukke van openbaring, skep Johannes vir ons `n beeld van die hemel en iets van die wederkoms. Eerstens wil Johannes dit by ons vasmaak dat niemand anders as God wat op die troon in beheer is nie, die Groot Regter! Deur Jesus wat vir ons elkeen aan die […]

Lees Preekskets

Openbaring van Johannes (Openb. 6 en 7)

Openbaring 6 en 7 Inleiding: Ons het in die vorige gedeelte van Openbaring 4 en 5 gelees dat net die Lam wat Jesus Christus is, waardig is om die boek wat God se plan, doel en Wil vir die aarde is bevat, oop te maak. Maar die boek is geseël met 7 seëls, en nou […]

Lees Preekskets

Openbaring van Johannes (Openb. 4 en 5)

Openbaring 4 en 5 Verwelkoming: Besoekers verwelkom Bekendstelling van Openbaring Votum: Geseënd is die een wat die woorde van hierdie profesie lees, en die mense wat dit hoor en wat ter harte neem wat daarin geskrywe staan. Seëngroet: Genade en vrede vir julle van Hom wat is en wat was en wat kom, en van […]

Lees Preekskets

Openbaring van Johannes (Openb. 2 en 3)

In Openbaring 1 het ons gelees van die sewe goue staanlampe, hierdie sewe staanlampe was die sewe gemeentes Efese, Smirna, Pergamum, Tiatira, Sardis, Filadelfia en Laodisea. Aan elkeen van hierdie gemeentes was `n brief geskryf, maar al die briewe was op een boekrol gewees en al die briewe was na al die gemeentes toe gestuur. […]

Lees Preekskets