Preekskets – Sondag 15 Maart 2020 Tema: Hoe is Jesus se self-gee (Selfontlediging) vir ons ‘n voorbeeld. Skriflesing: Filippense 2:5-11 Teks: Filippense 1:5 4de Lydensondag Soos wat ons deur die brief aan die gemeente in Filippense werk, ontvou daar ‘n radikale maar wonderlik bevrydende nuwe visie op die lewe. Ons het tot dusver gesien hoe […]
Preekskets Sondag 8 Maart 2020 Tema: Eensgesindheid is wesenlik na binne en buite Skriflesing: Filippense 1:27-2:4 Teks: Filippense 1:27 Die gemeente in Fillipi het ons reeds leer ken as ‘n gemeente waar die ryk weduwee, die slavin en die tronkbewaarder saamgevoeg word tot ‘n gemeenskap waarin hulle vrywillig kies om mekaar te dien en in […]
Inleiding: Paulus gee hoop aan die Filippense Paulus skryf sy brief aan die Filippense vanuit die tronk in Rome. Hy, so voel die gemeente Filippi, is ontwrig en die evangelie ly skade – regtig!? Sy doel met die skrywe is ook om hoop by die gelowiges in Filippi te laat opvlam, veral omdat hulle baie […]
Tema: Gebed vir begrip en fyn aanvoeling – Filippense 1:1-11 Ons vind die aangrypende verhaal van die bekering van die eerste drie lidmate van die gemeente in Fillipi, Lidia, die ryk weduwee, die slavin met die waarsêersgees en die tronkbewaarder in Hand 16:16-46. Hierdie verhale skets ‘n prentjie van ‘n “grenslose” gemeente waar mense oor […]
Skriflesing: Matt. 5:1-3. Geseënd is die wat weet hoe afhanklik hulle van God is. Teks: Matt. 5:3. My geloofsreis tot geloofsvorming. Ek gaan myself oefen in dié nuwe manier van lewe – want ek wil gelukkige wees. Daarom maak ek keuses wat my lewe sal verander en vind ek vryheid van my pyn, my obsessies en […]
PREEKSKETS : 2 JUNIE 2019 ‘N GEMEENTE IN DIE KRAGVELD VAN DIE HEILIGE GEES `n BLINK TOEKOMS ONDER BEHEER VAN DIE HEILIGE GEES KLOOFENDAL IS `N GEESVERVULDE GEMEENTE Skriflesing: Esegiël 36; Hand 2:42-47 en verskeie ander gedeeltes Teks: “Ek sal My Gees in julle gee …” Eseg. 36:27` `n Gemeente onder beheer van die Heilige […]
Preekskets – Sondag 19 Mei 2019 Skriflesing: Joh 20:19-31 Teks: “Bring jou vinger hier en kyk na My hande, en bring jou hand en steek hom in My sy; en moenie langer ongelowig wees nie, maar wees gelowig”(27) “Gelukkig is dié wat nie gesien het nie en tog glo.” (Vs 29) TWYFEL: DIE […]
PREEKSKETS GOD VOORSIEN OM HOUERS VOL TE MAAK Hoe God in ons diepste behoeftes voorsien Skriflesing: 2 Konings 4:1-7; Filippense 4:10-20 Teks: Fil 4:19 “My God sal alles wat jy nodig het deur Sy heerlike bronne in Christus Jesus voorsien.” Fil 4:19 (Ph) SIT DIE LEË HOUERS UIT: “My God sal in elke […]
ONS KAN DIE BYBEL NOG GLO 2 Tim 3:16,17 Skriflesing: 2 Tim 3:10-17 Teks: 2 Tim 3:16,17 “Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en `n regte lewenswyse te kweek, sodat die man wat in diens van God […]
Preeksketse vir ‘n preekreeks deur dr Adré van den Berg oor drie Sondae met die oorhoofse tema: Waar HOOP is, is LEWE. “Vuisvoos, maar gefokus, Vuisvoos, maar nog regop, Vuisvoos teen die wind”. So sing Amanda Strydom in die refrein van een van haar liedere. In ons tyd, wie voel nie “vuisvoos teen die wind” […]