Die Hoop Beskaam Nie

Die Youtube-skakel vir Kloofendal se diens van Sondag 3 Mei 2020 is, sien die video verder aan: https://youtu.be/oe0Ftcuvzzc Baie dankie dat jy by hierdie diens gaan inskakel en so ook in hierdie tyd van inperking en afsondering deel van die geloofsgemeenskap van Kloofendal bly. As dit nog steeds vir jou vreemd is om so Kerk […]

Lees Preekskets

Hoekom is ek dan so bekommerd?

Baie welkom by hierdie virtuele erediens van die Gemeente Kloofendal. Die skriftelike preek volg ander aan die video. Lees gerus vandag se Toktokkie en gebedsversoeke. Baie geluk aan die lidmate wat in die volgende week verjaar. Let asseblief op die artikels oor “Barmhartigheid” en die Dalfees en bid vir die sake wat in die gebedsversoeke […]

Lees Preekskets

Die skakel vir Sondag se preek, of moet ek liewer sê “erediens” is: https://youtu.be/GnNg1ygiiPg. Dankie dr. Adré, Thoniel en Cecile! Die ideaal is dat jy Sondagoggend daarna kyk sodat ons dit “saam” doen, maar soos hierbo genoem, is jy natuurlik welkom om gedurende enige rustige tyd in jou huishouding of sommer ‘n paar keer, daarna […]

Lees Preekskets

Die Tema: Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee. Volg gerus die Opstandingsdiens van Sondag 12 April hier, met die preekskets wat volg onderaan die video:   Sien gerus die Toktokkie en die instruksies vir Zapper-betalings – laasgenoemde as jy jou kollekte op die manier wil “ingooi”. Die gebedsversoeke was […]

Lees Preekskets

Op die Donderdag voor die Paasfees, het Jesus die Nagmaal ingestel met die woorde “Dit is my liggaam wat vir julle gegee word. Gebruik dit tot my gedagtenis” (Luk. 22:19). Tradisioneel het ons as Gemeente hierdie baie besondere en heilige gebeurtenis met ‘n Nagmaal aan tafels in die kerk gedenk. Met die “Staat van Inperking” […]

Lees Preekskets

Goeie dag Die skakel vir die preek v/d 7de Lydensondag is https://youtu.be/Rg1dKhGFsTU. As jy internet het sien asseblief ook die e-posse en/of webblad vir afkondigings, Toktokkie en gebedsversoeke. Geniet dit! NGK Kloofendal   Om Jesus Christus te ken, oortref alles in waarde – Filippense 3:1 – 4:1 MONARG SKOENLAPPERS In die geestelike lewe, het ons […]

Lees Preekskets

Dit is vandag die sesde Lydenssondag in aanloop tot die herdenking van Jesus se kruisiging en die ander gebeure oor Paasnaweek wat dan ook uitloop op Sy Hemelvaart. As deel van die Lydenstyd preek dr Adré op YouTube met die tema: “Ons volg geestelike leiers na” Elke gelowige is ‘n geestelike leier. Skriflesing: Filippense 2:19 […]

Lees Preekskets