Goeie dag, en welkom by ons e-diens vir Sondag 23 Augustus 2020. Laai hierdie week se Toktokkie en gebedsversoeke hier af. Baie geluk aan almal wat die week verjaar, ons bid julle God se rykste seën toe vir die nuwe lewensjaar. Onthou asseblief van die potjiekosdag, Saterdag 29 Augustus 2020. As jy ‘n potjie kan […]
Baie welkom by die Kloofendal erediens. Ons is steeds saam oppad na ‘n blink toekoms onder beheer van die Heilige Gees. U kan die diens volg op Youtube met skakel: https://youtu.be/lerS2vArJAU. Aangeheg is die gebruiklike Toktokkie en gebedversoeke. Baie geluk aan almal wat hierdie week verjaar en ons bid julle die Here se rykste seën […]
Goeie dag en baie welkom by die Kloofendal erediens op Youtube met skakel; https://youtu.be/kPtWzDkhfBk Aangeheg is die gebruiklike Toktokkie en gebedsversoek sowel as die instellingsdokument van die Geloofsoffer 2020/21. Baie geluk aan almal wat hierdie week verjaar en ons bid julle die Here se rykste seën toe vir ‘n baie aangename nuwe lewensjaar met baie […]
Baie welkom by die Kloofendal se erediens vir Sondag 2 Augustus 2020. Die diens kan gevolg word op die volgende Youtube skakel: https://youtu.be/VJIyYNqqdAI Aangeheg is ook die gebedsversoeke vir die week en die Toktokkie – let asseblief op die “Gemeente-ete” wat volgende Sondag as deel van die Grendel-basaar aan gebied word asook die groot nood […]
Goeie dag en baie welkom by ons e-diens van 26 Julie 2020! Die skakel vir die erediens van 26 Julie 2020 met die tema: “Emosionele grense vir jou lewe” is: Sien ook bygaande “The Gift of Limits“, ‘n storie waarna dr. Adré in die preek verwys sowel as die Toktokkie en gebedsversoeke vir die week. […]
Baie welkom by ons e-diens en e-nagmaal vir vandag! Voordat u die skakel druk, kyk gou eers na die bygaande Toktokkie en kry u nagsmaalstafel gereed. Die skakel vir Sondag 19 Julie 2020 se nagmaalsdiens is: https://youtu.be/pWsXO6sY9qc. Onthou volgende Saterdag 25/7 is dit weer GRENDALBASAAR met heerlike PULLED PORK met komplimente van die Van Dyk’s […]
Goeie dag, en baie welkom by ons e-diens vir Sondag 12 Julie 2020. Die skakel om die preek te kyk, is https://youtu.be/BFImuWt4s2c Lees gerus die Toktokkie en die gebedsversoeke vir die week hier. Hartlik geluk aan diegene wat hierdie week verjaar – die Gemeente bid julle ‘n baie geseënde nuwe lewensjaar toe – vol vreugde, […]
Baie welkom by die Kloofendal erediens van 5 Julie 2020! Ons is steeds saam oppad na ‘n blink toekoms onder beheer van die Heilige Gees. Die vorige twee Sondae, vandag en volgende Sondag kyk ons hoe ons onsself daagliks in die Woord van God kan spieël om te sien hoe ons op ons geloofsreis vorder. […]
Goeie dag, en baie welkom by ons e-diens vir 28 Junie 2020! Dr. Adré preek vanoggend met die tema: “Net deur lief te hê kan ek breek met die houvas wat die verlede op my het.” Die skakel vir vanoggend se erediens op Youtube is: https://youtu.be/76xX0BEh_z8 Bygaande is ook die Toktokkie en gebedsversoeke vir die […]
Baie welkom by ons e-diens vir 21 Junie 2020! Ons tema vandag is om emosioneel en geestelik gesonde navolgers van Christus te wees. Lees gerus ook die Toktokkie vir vandag. Volg gerus die diens hier, die skakel is https://youtu.be/tbLYf2x7hRQ: Skriflesings: Spreuke 4:20-27; Matt 28:18-20 Teks: Spreuke 4:23; Matt 11:28-30 Tema: Wat verhinder my “nog […]