Goeie dag Die erediens in Kloofendal om 09:00 op 1 November 2020 is waargeneem deur Ds. Barry van Rensburg van die Gemeente Quellerina, wat gepreek het oor die baie aktuele tema van “Gebedsverhoring”. Lees ook gerus die Toktokkie vir die week wat voorlê. Onthou asseblief ook die spesiale kollekte vir die boere in nood a.g.v. […]
Baie welkom by ons erediens vir 25 Oktober 2020. Die preekskets volg hier onder. Ons wil u ook net herinner aan die gebedslys. Preekskets Sondag 25 Oktober 2020 Skriflesings: Matt 6:9-10; Jeremia 29: 4 – 14. Teks: Matt 6:10a; Jeremia 29:13 Tema: So moet julle bid. “Laat U wil ook op aarde geskied, net […]
Preekskets Sondag 18 Oktober 2020 Skriflesings: Matt 6:9-10a; Lukas 11:2- Teks: Matt 6:10a Tema: So moet julle bid.” Laat U koninkryk kom.” Die “u”-bedes wat in hierdie hoofstuk bespreek word, volg direk na die gebedsaanroep, en daarna die drie “ons “bedes. Die volgorde van die “u”- en “ons”-bedes is baie belangrik: Ons kom nie eerste […]
Preek-Skets: Sondag 20 September 2020 Skriflesings: 1 Kor 15:1-11 Teks: 1 Kor 15:1-11 Tema: Here U graf is leeg! Bang vir die dood? Sy angel is uit! Skriflesing: 1 Korintiërs 15:1-11. Jesus se Ja in Getsemanie was ‘n ja vir die kruis. Daardie Ja het jou en my ewigheid vir altyd verander. Ons Ja sê […]
Kom vier die heropening van eredienste in die kerkgebou saam met ons! Aangeheg is die Toktokkie en gebedsversoeke vir die week. Vriendelike groete NGK Kloofendal Preekskets: Skriflesings: 2 Petrus 3:1-13; 14-18; 1 Tes 4:13-18; Openbaring 21. Teks: 2 Petrus 3:13. Tema: Wat gebeur as die stem van die aardsengel en die trompet van God weerklink? […]
Jy word vriendelik uitgenooi na die erediens van Sondag 27 September 2020 in die gemeentesentrum van die NG Gemeente Kloofendal te Opallaan 19. Almal is welkom en jy hoef nie plek te bespreek soos die afgelope twee Sondae nie. Dr. Adré preek oor die tema; “Nou het ons ‘n Lewende Hoop”. Sien bygaande Toktokkie vir […]
Goeie dag en baie welkom by ons laaste e-diens vir die inprerking, en die laaste besprekings wat benodig was! Die erediens het plaasgevind in die gemeentesentrum vir diegene wat plek bespreek het. Die kinderkerk het ook plaasgevind in die jeuglokaal. Lees assblief die Toktokkie en gebedsversoeke vir die volgende week. Let asseblief op die reëlings […]
Goeie dag en baie welkom by ons ‘normale’ en e-diens van Sondag 13 September 2020. Die Toktokkie en gebedsversoeke is hierby aangeheg. Hierdie dokumente sal nie by die kerk uitgedeel word nie en die van u wat wel die diens in die kerkgebou gaan bywoon, moet dit asseblief voor die diens lees. Die YouTube skakel […]
Goeie dag en baie welkom by ons e-diens vir Sondag 6 September 2020. Sien asseblief die Toktokkie en die gebedvoorstelle vir die volgende week soos uitgestuur via e-pos. Let asb. op die reëlings vir die erediens van 13 September 2020 in die kerkgebou, die kerkraadsbesluit oor selfdegeslagverhoudings, die volgende rondte van die Grendelbasaar op Saterdag […]
Goeie dag, en baie welkom by ons e-diens van Sondag 30 Augustus 2020. Let asseblief in die Toktokkie, wat per e-pos uitgestuur is, op na die grendalbasaar van die 19 September en die kerkraadsbesluit van 26 Augustus insake selfdegeslagverhoudings. Die skakel vir die erediens is: https://youtu.be/X0FPzm7jwFc Met vriendelike groete NG Kerk Kloofendal Flam 8 – […]