BRING TERUG DIE KONING 2 Sam 19:9-43 INLEIDING Jesus kom terug na hierdie wêreld as Koning. Maak seker dat jy reg is om Hom te verwelkom I. SY TERUGKOMS IS NOODSAAKLIK Agv die toestand waarin hierdie wêreld en ook ons gesinne is Jesus het self gesê Hy kom weer (Mat 24:6-9;2 Tim 3:1-5) Dit is […]
“Ek stuur jou na Isai toe, want onder sy seuns sien Ek vir My `n koning” 1 Sam 16:1 “Samuel het die horing met olie gevat en Dawid voor sy broers gesalf. Die Gees van die Here het van daardie dag af kragtig in Dawid gewerk…” 1 Sam 16:13 God soek na `n man so […]
VERGIFNIS BEROU EN VERGIFNIS “maar wat Dawid gedoen het was verkeerd in die oë van die Here…” (2 Sam 11:27) “Ek het gesondig teen die Here” – “Die Here het jou sonde vergewe; jy sal nie nou sterwe nie…” (2 Sam 12:13,14) I. SONDE OOPGEVLEK (1-12) a. Die gelykenis (1-6) b. Die toepassing van die […]
“Wie sal Ek stuur en wie sal vir Ons gaan? Hier is ek, stuur my.”
LEI JOU KIND NA JESUS LEI JOU KIND OM `N DISSIPEL TE WEES, DIE GEESTELIKE OPVOEDING VAN DIE KIND Lukas 18:15-17 “Laat die kindertjies na My toe kom en moet hulle nie verhinder nie, want die Koninkryk van God is juis vir mense soos hulle. Dit verseker Ek julle: Wie die Koninkryk van God nie […]
Baie geluk aan al die mammas, mag julle `n besonderse moedersdag he. Die preek vandag handel oor “Moederliefde” en wat die Bybel vir ons vertel van hoe om `n moeder te wees.
WANNEER WORD VRIENDSKAP `N AFFAIR? Eksodus 20:14 “Jy mag nie egbreuk pleeg nie…” Heb 13:4 “Die huwelik moet deur almal gerespekteer word, en `n man en vrou moet aan mekaar getrou bly. God sal almal wat immoreel is en hulle wat egbreuk pleeg veroordeel…” 1. DIE PROBLEEM “Egbreuk is `n strik . . .” Spr. […]
PERSOONLIKE ONTMOETING MET JESUS JESUS VERSKYN AAN MARIA MAGDALENA Markus 16 1. WIE SY WAS a. Sy is `n vrou b. Sy het bevryding by Jesus gevind c. Sy was `n spesiale trofee van Jesus se verlossingskrag d. Sy was dankbaar teenoor Jesus HOE SY GESOEK HET a. Vroeg in die oggend […]