Goeie dag, en hartlik welkom by ons e-diens vir vandag. Lees gerus ons Toktokkie vir die gemeentenuus en gebedsversoeke. Die skakel vir vandag is https://youtu.be/lR5kMjmOaXk.
Goeie dag en baie welkom by ons e-diens vir 10 Januarie 2021. In terme van die Vlak 3-inperkings wat tans geld, is daar Sondag 10 Januarie 2021, geen erediens in die kerkgebou nie, maar jy word vriendelik uitgenooi om by die erediens op YouTube te volg met die skakel: https://youtu.be/oZx0Zyr_3Uc Lees asseblief ook die gebruiklike […]
Goeie dag, en baie welkom by ons eerste diens vir 2021. ‘n Baie voorspoedige nuwe jaar vir u en u gesin en familie toegewens! As gevolg van die nuwe beperkings wat weer ingestel is as gevolg van Covid-19, sal die volgende drie Sondae se dienste weer elektronies geskied. Die preekskets volg na die video, volg […]
Goeie dag en ‘n hartlike welkom by ons boodskap vir Sondag 27 Desember 2020. Skriflesings: Jeremia 30:1-3, 18-22; 31:7-14 Teks: Jeremia 30:7-9 Tema: Vreugdevolle Hoop Vreugde is waarskynlik die laaste woord wat by ‘n mens opkom wanneer jy aan Jeremia dink. Sy boodskap is in baie opsigte ‘n donker een: ‘n boodskap van oordeel, verwoesting […]
Goeie dag en baie welkom by ons boodskap vir Sondag 20 Desember 2020. Lees gerus ons Toktokkie vir vandag hier. Skriflesings: Jeremia 29:1-14; Johannes 3:7-21 Teks: Jeremia 29:7; Johannes 3:16-17 Tema: Advent – HOOP vir die wêreld. “Finding God in Unexpected Places” Bevorder die belange van die stad waarheen Ek julle in ballingskap weggevoer het, […]
Goeie dag en baie welkom by ons boodskap vir Sondag 13 Desember 2020. Sien asseblief ons Toktokkie vier vandag hier. Skriflesings: Jeremia 36:1-32; Johannes 1:1-14; 2 Tim 2:1-13; Heb 4:12-13. Teks: Jeremia 36:28; Johannes 1:1,14; 2 Tim 2:9,11-13; Heb 4:12 Tema: God het iets om te sê en Hy wil hê ons moet weet wat […]
Goeie dag en baie welkom by ons boodskap vir Sondag 6 Desember 2020. Sien asseblief ons Toktokkie en gebedsversoeke vir vandag hier. Skriflesings: Jeremia 20:7-18 Teks: Jeremia 20:7 & 20:11-13 Tema: Die ondraaglike las van hoop JEREMIA 20:7 – “U het my mislei, Here, en ek het my laat mislei. U was te sterk vir […]
Goeiedag, en baie welkom by ons preek vir Sondag 29 November 2020. Sien asseblief ons Toktokkie vir vandag hier. Skriflesings: Jeremia 1:4-18 Teks: Jeremia 1:18 Tema: Hoop in ‘n tyd van wanhoop Advent 2020 Ons vind ons hoop hierdie jaar in die advents tyd, en tot en met Kersdag en daarna tot en met die […]
Goeie dag Hieronder is die preekskets vir Sondag 22 November. Vind hier (en bid gerus gerus saam) ons gebedsversoeke vir die week. Die Toktokkie kan hier gelees word. Preekskets Sondag 22 November 2020 Skriflesings: Spreuke 30:24-28. Teks: Spreuke 30:24-28 Tema: Miergeloof, Dassiegeloof, Sprinkaangeloof, en Geitjiegeloof. Spreuke 30:24-28. Hierdie diertjies se potensiaal waarin oënskynlike onbeduidendheid opgesluit lê, […]
Baie welkom by ons erediens vir Sondag 8 November 2020. Lees gerus die Toktokkie en ons nuutste gebedsversoeke. Preekskets Skriflesings: Matt 6:9-11. Teks: Matt 6:11 Tema: So moet julle bid. “Gee ons vandag ons daaglikse brood” EN “Vergeef ons, ons oortredinge soos ons ook die vergewe wat teen ons oortree” 4.1. Gee ons…Gee ons vandag…! Die brood waarvoor ons vra, moet […]