Comments are off for this post

Paasfees by NG Kloofendal

Palmsondag 2019

U word vriendelik uitgenooi om Paasfees saam met die Gemeente Kloofendal te gedenk en te vier en wel met die volgende dienste:
Donderdagaand 1 April 2021 om 19:00 : Nagmaal en ‘n stappie deur ons eie Getsemane na die kruis
Vrydagoggend 2 April 2021 om 08:00: Kruisigingsdiens
Sondagoggend 4 April 2021 om 09:00: Opstandingsdiens en die viering van Jesus se opstanding op die stoep.

Ons kan 250 mense hanteer, so almal is hartlik welkom by al die dienste.

Vir meer inligting sien bygaande Toktokkie wat ook in harde kopie by die dienste beskikbaar sal wees.

Ook aangeheg is die gebedsversoeke vir die volgende week en die preeksketse vir bostaande drie dienste.

‘n Geseënde Paasfees word jou toegewens!

Met vriendelike groete

NG Gemeente Kloofendal

Comments are closed.