Comments are off for this post

Ope Brief aan alle NG Kloofendal Lidmate

Daar is ‘n groot behoefte om veral gedurende “CoVid-tyd” in kontak te bly met ons lidmate, en vandaar hierdie ope brief. Dit sal baie waardeer word as jy dit sal lees, maar kommunikasie is ‘n twee-rigting straat en daarom sal jou reaksie nog meer waardeer word.

Hierdie brief handel oor:

  1. Die toekoms van die Gemeente.
  2. Instelling van die Geloofsoffer vir 2021.
  3. Helpmekaar – Ons barmhartigheidsprojek
  4. Hemelvaart en Pinkster 2021
  5. Finansiële oorsig: Maart en April 2021

Lees gerus die brief hier.

Comments are closed.