Skakel vir bydrae: http://www.ngkloofendal.co.za/kloofendal-community-service-kgd/
Kinderkrans @ 15:00 – 17:00
Conerstone (Jeug Sel Groep) @ 18:00 – 19:00
Jeug Social/ Koffie Kroeg @ 19:00 – 21:00
Kategese Skool @ 09:30 – 10:00
Belydenis klas @ 17:00 – 18:00
Aanddiens @ 18:00 – 19:00
By Kloofendal Jeug het ons 4 kernwaardes wat ons met elke kind wil bereik:
- Om saam God die lewenspad te loop
- Om die Woord van God uit te leef
- Besef dat elke kind `n unieke plek het om vir die Here te werk
-
Om die wêreld te impakteer
Gaan “like” gerus ons Jeug Facebook Page vir meer inligting, events en om te sien wat ons aanvang by Kloofendal.
Klik net hier → https://www.facebook.com/KloofendalJeug/
Jeug Videos:

God soek nie oppofferings nie!
“Toe hulle by die plek kom wat God vir Abraham gesê het, het Abraham daar ‘n altaar gebou en hy het die hout uitgepak. Hy het sy seun Isak vasgebind en hom op die altaar gesit, bo-op die hout.” Genesis 22:9 Die grootste fout wat ons maak is om te dink dat ons hoogste […]

Natuurlike toewyding VS ware dissipelskap..
In Johannes 13:37-38 sê Petrus vir Jesus hier dat hy hom wil volg waarokal Hy heen gaan, hy sal self sy eie lewe neer lê vir Jesus. Maar in v. 38 antwoord Jesus hom en sê dat nog voor die haan kraai sal Petrus Hom 3 keer verloën. Jesus ken hom beter as wat hy […]

`n Lewe soos `n ware dissipel!!!
Spreuke 10:21: “Die regverdiges bring lewe deur hulle woorde. Die dwase vernietig hulleself weens ’n gebrek aan gesonde verstand.” Dit wat jy sê, dit wat jy doen, dit waaroor jy praat, dit is hoe ons kommunikeer met mekaar, en dit is hoe ons mekaar se karakter kan sien, dit wat in mekaar se harte aangaan. […]