Comments are off for this post

Dienste tydelik opgeskort

Beste Vriend

Let asseblief daarop dat daar in die lig van die toename in CoVid-19 gevalle in Gauteng en in ons eie Gemeente vanaf Sondag 20 Junie 2021 tot nadere kennisgewing geen eredienste in die Kerkgebou van Kloofendal sal wees nie. Ons sal jou egter steeds voorsien van skakels na die preke wat opgeneem sal word. Bly veilig en warm!

Comments are closed.