Helpmekaar / Winterkou – ons benodig komberse asseblief!
Ons benodig komberse, kruideniersware, plastiek doppies. Die winter is op ons en ons benodig baie komberse om ons liefde aan ons minder-bevoorregte naastes te bewys en as teenvoeter te dien teen die Hoëveldse geniepsige koue.