Kom ons bid saam!

Wat ‘n HEER-like gebedstema het ons Vader ons gegee vir hierdie tyd van isolasie …! Maandag Bid vir elke persoon wat tans met die Corona-virus geïnfekteer is en vir alle mense wat die siekte nog sal opdoen voordat die pandemie tot ‘n einde kom: dat almal toegang sal hê tot...

Lees meer

Ons Tiende Maand Offer Mikpunt

Tradisioneel loods Kloofendal die 10de maandoffer in die tiende maand, naamlik Oktober. “Hoekom Oktober”, vra ‘n nuwe lidmaat nou die dag, “as julle weet die meeste mense kry in November bonus?” Die antwoord is dat daar nie eindlik ‘n goeie rede voor is nie, maar dit klink goed om jou...

Lees meer

Vakante pos – Administratiewe Beampte

Aansoeke word ingewag vir die nuutgeskepte pos van Administratiewe Beampte in bogenoemde Gemeente by sy kampus te Opallaan 19, Kloofendal. Die suksesvolle kandidaat sal aan die Gemeentebestuurder rapporteer en onder sy toesig verantwoordelik wees vir die volgende uitsette: Skakeling en kommunikasiue met lidmate en buite instansies, insluitend die uitstuur van...

Lees meer

VISIE EN MISSIE VAN DIE NG KERK KLOOFENDAL

Die Kerkraad het op sy jongste vergadering andermaal bevestig dat ons steeds glo dat die visie en missie van die Gemeente wat meer as ‘n dekade gelede onder leiding van die Heilige Gees geformuleer is, naamlik dat Kloofendal ‘n  Geesvervulde gemeente is wat God verheerlik, Jesus navolg, lief is vir...

Lees meer

HOOR EN DOEN

Wil jy graag ‘n verstandige man of vrou wees? – hier is die formule! Die Bergrede (Mat. 5, 6 en 7)  wat vroeër vanjaar die onderwerp van ons “40-Dae” was, is al by geleentheid beskryf as Jesus se herformulering van die wet en die profete, insluitend die Tien Gebooie. In...

Lees meer

Kerkbode Artikel oor Ons Gemeente

Kloofendal is geseën om ander te seën Die By die NG gemeente Kloofendal aan die Wes-Rand is dissipelskap ‘n sleutelwoord. En dis ‘n woord wat moet oorgaan in dade. NEELS JACKSON is die verteller. In ’n moederskamer by die NG kerk Kloofendal in Roodepoort het Queen Butterfly ’n tuiste gevind. Dit is ’n...

Lees meer

Gesag van die Regering en die Verkiesing

Een van Hans du Plessis se boeke is getiteld ‘Dit is ‘n stukkende wêreld my ou” en die gebeure van die afgelope tyd soos die man wat met sy vragmotor deur ‘n skare ploeg, polisiemanne wat in Dallas doodgeskiet word, die mislukte staatgreep in Turkye wat 160 dood agterlaat en...

Lees meer

RASSISME

ʼn Kerkleier het onlangs die stelling gemaak dat rassisme tussen Christene eintlik ondenkbaar is, omdat ons glo dat ons almal volgens die beeld van God geskape is en daarom na mekaar moet kyk soos na God. Die week van 14 tot 24 Maart 2016 is blykbaar anti-rassisme week en 21...

Lees meer

Bid saam!!

Ons bid vir………. Kloofendal Dankie vir ‘n geseënde uitreikfees verlede naweek en die geloofsoffer wat opgeneem is. Ons bid dat die Here die Gemeente ook finansieël ryklik sal seën en dat daardie seën deur ons sal vloei na ‘n wêreld in nood. Die volgende lidmate se gesondheid en spoedig herstel:...

Lees meer