Lian Fourie word gebore 16 Desember 2015

WELKOM IN ONS HARTE EN LEWENS KLEIN LIAN FOURIE! Baie geluk aan Ds De Wet & Simoné Fourie met die geboorte an hul eersteling met so baie nuwe oumas en oupas in Kloofendal! Wat ‘n heugelike gebeurtenis! ‘n Pastoriebaba om te bederf!

Lees meer

`n Lewe soos `n ware dissipel!!!

Spreuke 10:21: “Die regverdiges bring lewe deur hulle woorde. Die dwase vernietig hulleself weens ’n gebrek aan gesonde verstand.” Dit wat jy sê, dit wat jy doen, dit waaroor jy praat, dit is hoe ons kommunikeer met mekaar, en dit is hoe ons mekaar se karakter kan sien, dit wat...

Lees meer

Dissipel en die Huwelik

Kom verryk jou huwelik! Op die volgende paar Woensdagaande bou ons in ons huwelike in hier in Kloofendal. Ons kyk na Kommunikasie, konflikhantering, probleemareas en God se krag vir die huwelik. Ons moet voortdurend aan ons huwelike werk. Hierdie is `n gulde geleentheid. Ons begin om 19:00 en dit vind...

Lees meer

Getuienis

Stel jou voor: ‘n wêreld wat oorheers word deur dinge soos; Alleen wees, bang wees, hartseer wees, moedeloos en deurmekaar wees. ‘n Wêreld waar dinge soos hoop, blydskap, vrede, vreugde en liefde nie bestaan nie. Stel jou voor ‘n lewe sonder God. Vir ‘n baie lang tyd was ek in...

Lees meer

Gebed Vir Die Wedergeboorte

GEBED VIR DIE WEDERGEBOORTE Hemelse Vader, ek dank U dat U my baie spesiaal gemaak het en dat U my persoonlik liefhet. Dankie dat U my gemaak het om in `n verhouding met U te lewe deur met U te praat soos wat U met my wil praat en dat...

Lees meer