Die aangrypende brief van Gerhard Marx aan sy Pa
Klik hier om die aangrypende brief te lees wat tydens die begrafnis gelees was op 2016/12/21, die brief is deur Gerhard Marx geskryf vir sy oorlede pa. gerhard-marx-brief-aan-pa
Klik hier om die aangrypende brief te lees wat tydens die begrafnis gelees was op 2016/12/21, die brief is deur Gerhard Marx geskryf vir sy oorlede pa. gerhard-marx-brief-aan-pa
Die Kerkraad het op sy jongste vergadering andermaal bevestig dat ons steeds glo dat die visie en missie van die Gemeente wat meer as ‘n dekade gelede onder leiding van die Heilige Gees geformuleer is, naamlik dat Kloofendal ‘n Geesvervulde gemeente is wat God verheerlik, Jesus navolg, lief is vir...
Wil jy graag ‘n verstandige man of vrou wees? – hier is die formule! Die Bergrede (Mat. 5, 6 en 7) wat vroeër vanjaar die onderwerp van ons “40-Dae” was, is al by geleentheid beskryf as Jesus se herformulering van die wet en die profete, insluitend die Tien Gebooie. In...
Vreesloos! Seker een van die mees alledaagse foute wat ek deesdae sien is dat kinders van God oorval is met onsekerheid en harte vol vrees! Ons is so gekondisioneer oor wat vreesloos of fearless werklik is, wat dit is om `n hedendaagse Superhero te wees, want ons vergeet wie ons...
Kloofendal is geseën om ander te seën Die By die NG gemeente Kloofendal aan die Wes-Rand is dissipelskap ‘n sleutelwoord. En dis ‘n woord wat moet oorgaan in dade. NEELS JACKSON is die verteller. In ’n moederskamer by die NG kerk Kloofendal in Roodepoort het Queen Butterfly ’n tuiste gevind. Dit is ’n...
Een van Hans du Plessis se boeke is getiteld ‘Dit is ‘n stukkende wêreld my ou” en die gebeure van die afgelope tyd soos die man wat met sy vragmotor deur ‘n skare ploeg, polisiemanne wat in Dallas doodgeskiet word, die mislukte staatgreep in Turkye wat 160 dood agterlaat en...
Ons bid vir………. Kloofendal Dankie vir ‘n geseënde uitreikfees verlede naweek en die geloofsoffer wat opgeneem is. Ons bid dat die Here die Gemeente ook finansieël ryklik sal seën en dat daardie seën deur ons sal vloei na ‘n wêreld in nood. Die volgende lidmate se gesondheid en spoedig herstel:...
Enige persoon daarbuite wat ‘n geestelike tuiste soek, kom besoek ons Sondag by Opallaan 19, Kloofendal, ons eredienste begin om 09:00. Jy mag dalk die einde van jou soektog bereik het …. kom loop saam met ons ‘In die voetspore van Jesus …’ Kerkkantoor: 0116792102 of kerkkantoor@ngkloofendal.co.za
Die afgelope Sondag was die loodsing van ons jaartema: ‘IN DIE VOETSPORE VAN JESUS’. Ds Dirkie van der Spuy van Morelettapark het die boodskap gebring en dit was so lekker om ‘n skare van mense in die gemeentesentrum te verwelkom. Na afloop van die diens, kon lidmate en besoekers die...