Uitreik na wit plakkerskamp
Kloofendal het voor die winter van 2018 soos gebruiklik ons Operasie Winter-kou geloods waar lidmate versoek is om warm klere, komberse en nie-bederfbare voedsel te bring om die hoëveldse winter meer draagbaar vir minderbevoorregtes te maak. In die verlede is die artikels via NG Welsyn en Rico hier in Roodeport...