Hoe ondervind U die Covid-19 inperking?
Toe die Kerkraad die baie moeilike besluit ongeveer 2 weke gelede, nog voor die staat van inperking (lockdown), geneem het om vir die tydperk wat die skole gesluit is, nie eredienste in die kerk te hou nie, was die voorvereiste van die Voorsitter en Vise-voorsitter van die Kerkraad, baie duidelik...