Kom ons bid saam – 24 Mei 2020
Wat ‘n HEER-like gebedstema het ons Vader ons gegee vir hierdie tyd van isolasie …! Maandag Kom ons sê dankie … dat die moontlikheid bestaan dat die meerderheid van Suid-Afrika se provinsies dalk redelik binnekort na Vlak 3 van Inperking sal kan oorgaanenbid … dat alle Suid-Afrikaners hulle steeds by...