Kom ons bid saam – 9 Augustus 2020
Maandag Kom ons … luister na God se Stem. 1 Sam. 3:10:“Praat, Here, u dienaar luister!” Dinsdag Kom ons … loof die Here. 1 Kron. 29:10-13:Geloof sy U, Here, God van ons voorvader Israel, van ewigheid tot ewigheid.Die grootheid, Here, die krag, die glans, die roem en die majesteit behoort...