Kom ons bid saam – 10 Januarie 2021
In die lig van die nuwe vlaag Corona-gevalle, kom ons fokus weer vir die volgende paar weke op gebed teen die pandemie. Maandag Bid vir almal wat huidiglik CoVid-19 onder lede het vir ‘n spoedige en algehele herstel. Dinsdag Bid vir alle dokters, verpleegpersoneel en ander mediese personeel wat CoVid-pasiënte...