Dr Adré van den Berg

Dr Adré van den Berg lei ons deur 2020 met ons tema ‘Saam oppad na ’n blink toekoms onder beheer van die Heilige Gees’.

Dr Adré kan gekontak word op 083-625-1707 of per e-pos by adre1@polka.co.za.