Cecile Retief

Cecile Retief is die musiekkoördineerder en dus deel van die Erediensbediening. Sy is verantwoordelik vir alles rondom musiekbediening by Eredienste en ander geleendhede, in samewerking met die voorsanggroep, Audiovisiulespan en Orkes.