Kom vier die heropening van eredienste in die kerkgebou saam met ons!
Aangeheg is die Toktokkie en gebedsversoeke vir die week.
Vriendelike groete
NGK Kloofendal
Preekskets:
Skriflesings: 2 Petrus 3:1-13; 14-18; 1 Tes 4:13-18; Openbaring 21.
Teks: 2 Petrus 3:13.
Tema: Wat gebeur as die stem van die aardsengel en die trompet van God weerklink?
• Inleiding
• Die lewende hoop waarvan Petrus praat, lyk egter anders.
• Wanneer die bevel gegee word.
• So lyk ‘n lewende hoop.
• Die dwaasheid van Christelike hoop.
• In sekere sin hoop alle mense.
• Hoop is dus ‘n algemeen menslike verskynsel
• Ons leef in hoop.
• Hoe lyk iemand wat hoop in die oë van die wêreld?
• ‘n Ronde pen in ‘n vierkantige gat. www -kry so ‘n beeld.
• Afsluiting