6 Junie 2021 – Die Heilige Gees – Ons interne wegwyser en kompas

Goeie dag en baie welkom by ons erediens op Sondag 6 Junie 2021 om 09:00 in die NG Gemeente Kloofendal.

Dr. Adré van den Berg gaan voort met die reeks “Padkaart na die Hemel” en preek met die tema: Die Heilige Gees – Ons interne wegwyser en kompas.

Aangeheg is die Toktokkie waarby die gebedsversoeke en preekskets ingesluit is.

 

Comments are closed.