30 Mei 2021 – Wees die Hande van Jesus

Goeie dag en baie welkom by ons erediens in Kloofendal Gemeente op Sondagoggend 30 Mei 2021 om 09:00.

Ds. Gerrit Visser preek Sondag met die tema: Wees die Hande van Jesus.

Sien bygaande Toktokkie waarby die gebedsversoeke in gesluit is.

Met vriendelike groete,

Johan van Schoor
Gemeentebestuurder
NG Gemeente Kloofendal

 

Comments are closed.