20 September 2020 – Here, U graf is leeg! U kruis is kaal! Die hemel is weer vol!

Goeie dag en baie welkom by ons laaste e-diens vir die inprerking, en die laaste besprekings wat benodig was!

Die erediens het plaasgevind in die gemeentesentrum vir diegene wat plek bespreek het.
Die kinderkerk het ook plaasgevind in die jeuglokaal.

Lees assblief die Toktokkie en gebedsversoeke vir die volgende week. Let asseblief op die reëlings vir die eredienste op VLAK 1. Volgende Sondag is ALMAL welkom!!

Baie geluk aan almal wat hierdie week verjaar – Gods se rykste seën word julle toegebid.

Groete
NGK Kloofendal

Die youtube skakel vir vandag se Kloofendal erediens met die tema: Dood waar is jou angel, is https://youtu.be/HsOVNbhvAzU.

 

Comments are closed.