10 Januarie – Die dwaasheid van God teenoor die wysheid van die wêreld – veral geweeg teen die dwaasheid van die kruis

Goeie dag en baie welkom by ons e-diens vir 10 Januarie 2021. In terme van die Vlak 3-inperkings wat tans geld, is daar Sondag 10 Januarie 2021, geen erediens in die kerkgebou nie, maar jy word vriendelik uitgenooi om by die erediens op YouTube te volg met die skakel: https://youtu.be/oZx0Zyr_3Uc...

Lees meer

3 Januarie 2021 – Die hoop beskaam nie want ons gaan 2021 in met die GESINDHEID van Jesus vooraan.

Goeie dag, en baie welkom by ons eerste diens vir 2021. ‘n Baie voorspoedige nuwe jaar vir u en u gesin en familie toegewens! As gevolg van die nuwe beperkings wat weer ingestel is as gevolg van Covid-19, sal die volgende drie Sondae se dienste weer elektronies geskied. Die preekskets...

Lees meer

27 Desember 2020 – Vreugdevolle Hoop

Goeie dag en ‘n hartlike welkom by ons boodskap vir Sondag 27 Desember 2020. Skriflesings: Jeremia 30:1-3, 18-22; 31:7-14 Teks: Jeremia 30:7-9 Tema: Vreugdevolle Hoop Vreugde is waarskynlik die laaste woord wat by ‘n mens opkom wanneer jy aan Jeremia dink. Sy boodskap is in baie opsigte ‘n donker een:...

Lees meer

20 Desember 2020 – Hoop vir die wêreld

Goeie dag en baie welkom by ons boodskap vir Sondag 20 Desember 2020. Lees gerus ons Toktokkie vir vandag hier. Skriflesings: Jeremia 29:1-14; Johannes 3:7-21 Teks: Jeremia 29:7; Johannes 3:16-17 Tema: Advent – HOOP vir die wêreld. “Finding God in Unexpected Places” Bevorder die belange van die stad waarheen Ek...

Lees meer

6 Desember 2020 – Die ondraaglike las van hoop

Goeie dag en baie welkom by ons boodskap vir Sondag 6 Desember 2020. Sien asseblief ons Toktokkie en gebedsversoeke vir vandag hier. Skriflesings: Jeremia 20:7-18 Teks: Jeremia 20:7 & 20:11-13 Tema: Die ondraaglike las van hoop JEREMIA 20:7 – “U het my mislei, Here, en ek het my laat mislei....

Lees meer

29 November 2020 – Hoop in ‘n tyd van wanhoop

Goeiedag, en baie welkom by ons preek vir Sondag 29 November 2020. Sien asseblief ons Toktokkie vir vandag hier. Skriflesings: Jeremia 1:4-18 Teks: Jeremia 1:18 Tema: Hoop in ‘n tyd van wanhoop Advent 2020 Ons vind ons hoop hierdie jaar in die advents tyd, en tot en met Kersdag en...

Lees meer

22 November 2020 – Miergeloof, Dassiegeloof, Sprinkaangeloof, en Geitjiegeloof

Goeie dag Hieronder is die preekskets vir Sondag 22 November. Vind hier (en bid gerus gerus saam) ons gebedsversoeke vir die week. Die Toktokkie kan hier gelees word.   Preekskets Sondag 22 November 2020 Skriflesings: Spreuke 30:24-28. Teks: Spreuke 30:24-28 Tema: Miergeloof, Dassiegeloof, Sprinkaangeloof, en Geitjiegeloof.   Spreuke 30:24-28. Hierdie diertjies se potensiaal...

Lees meer

Sondag 8 November – So moet julle bid…

Baie welkom by ons erediens vir Sondag 8 November 2020. Lees gerus die Toktokkie en ons nuutste gebedsversoeke. Preekskets Skriflesings: Matt 6:9-11. Teks: Matt 6:11 Tema: So moet julle bid. “Gee ons vandag ons daaglikse brood” EN “Vergeef ons, ons oortredinge soos ons ook die vergewe wat teen ons oortree” 4.1. Gee ons…Gee ons vandag…! Die...

Lees meer