Johan van Schoor
Johan is verantwoordelik vir die administratiewe en finansiële funksies van die Gemeente.
Johan is verantwoordelik vir die administratiewe en finansiële funksies van die Gemeente.
Dr Adré van den Berg lei ons deur 2020 met ons tema ‘Saam oppad na ’n blink toekoms onder beheer van die Heilige Gees’. Dr Adré kan gekontak word op 083-625-1707 of per e-pos by adre1@polka.co.za.
Cecile Retief is die musiekkoördineerder en dus deel van die Erediensbediening. Sy is verantwoordelik vir alles rondom musiekbediening by Eredienste en ander geleendhede, in samewerking met die voorsanggroep, Audiovisiulespan en Orkes.