Oggend Erediens

Besonderhede

  • Saterdag | 15 Mei 2021
  • 09:00 - 10:00
  • NG kerkgebou, Opal Laan Kloofendal.

Kom skakel gerus in by ons erediens waar ons ons Here Jesus Christus, ons Hemelse Vader en die Heilige Gees aanroep deur lofprysing, ‘n boodskap en Sondagskool vir die jongelinge: elke Sondag oggend om 09h00 te Opal Laan, Kloofendal. So volg ons ins die voetspore van ons Here Jesus hier op aarde!